Skip to main content

Panier

Vous profitez des avantages réservés aux VIP !

Article(s) non disponible(s) à la vente
Veuillez vérifier votre panier. Vous pouvez supprimer le ou les articles qui ne sont pas disponibles maintenant ou nous les supprimerons automatiquement au moment du règlement de la commande.
articlesarticle
articlesarticle

Recommandé pour vous

Loading...


« chris karsten »

1-12 sur 23 résultats pour « chris karsten »
Skip side bar filters
  • Die keiser se duim

    par Chris Karsten ...
    Ella Neser en Lou Pepler werk weer – soort van – saam as private ondersoekers by Pepler en kie. Maar die dag voordat Ella op pad is Brugge toe (na Harry Grimbeek – hartedief, volgens Pepler), daag ’n verlangse familielid van Lou se eks op en smeek om hulp. ’n Donker reis wag op die twee gesoute speurders van Linden, Johannesburg . . . ... En savoir plus

    $16.99 CAD

  • Gerugte van 'n ontvoering

    par Chris Karsten ...
    Wanneer Harry asemskep tussen sy omswerwinge deur Afrika, kom kuier hy by sy geliefde ma in Johannesburg. Gusta is veral na aan sy hart ná sy pa haar vir ’n jonger pop gelos het. Gelukkig weet Harry sy is veilig daar bo in haar luukse penthouse in Ponte Towers. Teen die tyd dat Harry in Oos-Afrika opgespoor word, is sy ma al dae lank dood. Harry kry die reuk van ’n groot gekonkel. Nie eens daai ... En savoir plus

    $15.99 CAD

  • Seisoen van sonde

    par Chris Karsten ...
    Die polisie soek na ’n reeksmoordenaar. Die eerste lyk, dié van ’n vrou, word na ’n storm op die rotse gevind – vasgebind aan ’n paal met ’n papie in haar toegewerkte mond. Die lyke wat volg is elk op nog meer bisarre wyse agtergelaat. Jack, ’n psigopaat, is sistematies besig om mense te elimineer vir sy enigmatiese meester, Minos. Die laaste slagoffers op Jack se lys is Wim, ’n skoenlapperboer ... En savoir plus

    $15.99 CAD

  • Al die swendelaars

    par Chris Karsten ...
    n Hoogs vermaaklike dog ongewone speurroman deur die meesterverteller Chris Karsten. Waar begin die storie wat speurder Arrie Dogh eindelik oorvertel? By die Turkse perdekopers? By Jooste se ponzi wat Bertie en vriend Diek se neseiers ingesluk het? Of begin als by die miljoene wat uit ’n rusbank op Jooste se stoetplaas verdwyn het? ... En savoir plus

    $15.99 CAD

  • Die versoeking van Thomas Maas

    par Chris Karsten ...
    Ella Neser is terug van haar Karibiese skeepsvaart, en soort van terug in Lou se arms. Haar nuwe opdrag, as private speurder, is 'n bisarre een. Donna Maas, eggenoot van die sielkundige Thomas Maas, is oortuig haar man het 'n skelmpie. En dit is Ella se taak om dit te bewys. Die roman begin egter by die einde, waar Ella haar verslag optik. Daar is 'n moord gepleeg, maar wie is die slagoffer en wie ... En savoir plus

    $15.99 CAD

  • Man uit die dode

    'n Ella Neser-roman

    par Chris Karsten ...
    Danksy die virus is Ella terug van haar seevaart rondom die Karibiese Eilande, nou sonder werk en platsak. Lou oorreed haar om ’n ondersoek te loods na drie vermiste jong mans op Osspruit, in Mpumalanga. Die drie het oënskynlik besluit om weg te loop . . . Dis net die eksentrieke gastehuis-eienaar Cornelissen wat meer sinistere gebeure vermoed. Hoe dieper Ella begin krap, hoe meer besef sy daar ís ... En savoir plus

    $11.99 CAD

  • Op pad na Moormansgat

    Die verhaal van Billy Foster en Koos de la Rey

    par Chris Karsten ...
    Een aand in 1914 word Koos de la Rey op pad na ’n rebellie noodlottig gewond. Die teiken was die bendelid William Foster. Dat De la Rey in die spervuur beland het, was pure toeval. Of was dit? Die roman is 'n verweefde tapisserie waarin die verhale van vele vertel word: die storie van o.a. Billy Foster se dogter, Helena; die trawalle van die hensopper Segrys Heyns en sy agterryer Tappies Mahlangu; ... En savoir plus

    $16.99 CAD

  • Die verdwyning van Billy Katz

    par Chris Karsten ...
    Moordspeurder Ella Neser is terug. Erg hees en met ’n bewing in haar hande wat sy nie vir kolonel Silas Sauls kan wegsteek nie. Maar sy is verbete om haar ou self te herwin. Wanneer sy aangesê word om die spoor te vat van vier geamputeerde voete, ontmoet sy die onkonvensionele oud-speurder Lou Pepler, wat twee dekades gelede die verdwyning van Billy Katz moes probeer oplos. Wat het ’n ... En savoir plus

    $18.99 CAD

  • Abel se ontwaking

    par Chris Karsten ...
    Collections series
    Abel Lotz bewerk die velle van diertjies om te verruil vir die maskers en tsantsas uit Afrika en Suid-Amerika wat hy in sy galery in Johannesburg verkoop. Vir sy vyftigste verjaarsdag soek Abel ontwerpe vir die omslae van sy Kosmiese Joernale. En ’n nuwe gesig. ... En savoir plus

    $15.99 CAD

  • Anderman se vrou

    par Chris Karsten ...
    “Daar is spore doodgevee. Iemand het die opdrag gegee vir wat met daai vyf moet gebeur. En ek wil weet wie.” Daar is raaisels wat spook by Wim Kellerman, twee jaar ná die dood van Jack Niemand. Hy en Portis praat min daaroor waar hulle woel in die kweekhuis van Wim se skoenlapperboerdery op Wildernis. Maar dit bly sluimer tussen hulle. Want wat het geword van Portis se vyf jeugvriende wat in daai ... En savoir plus

    $18.99 CAD

  • Face-Off

    par Chris Karsten ...
    Traduit par Elsa Silke ...
    Abel finds himself in Bruges, with his friend and mentor Ignaz Bouts. Soon he is on the prowl again for skins with tattoos for his Cosmic Travels, now with Ignaz’s help. In a Sleep Inn in Bez Valley, Ella Neser finds his tracks. But she also has her hands full with the murder of a corrupt official from Home Affairs, found frozen and naked, with his throat cut. A journalist suspects that he ... En savoir plus

    $17.99 CAD

  • The Skin Collector

    par Chris Karsten ...
    Abel still lives on the smallholding outside Johannesburg, where he spent most of his life with his disturbed mother. Here he harvests and treats the skins of small animals which he trades for the authentic African and South American masks and tsantsas sold in his gallery in the city. For his fiftieth birthday he has special plans. He wants a new face for himself, one for special occasions. And he ... En savoir plus

    $18.99 CAD