Skip to main content

Panier

Vous profitez des avantages réservés aux VIP !

Article(s) non disponible(s) à la vente
Veuillez vérifier votre panier. Vous pouvez supprimer le ou les articles qui ne sont pas disponibles maintenant ou nous les supprimerons automatiquement au moment du règlement de la commande.
articlesarticle
articlesarticle

Recommandé pour vous

Loading...


« hanlie retief »

1-12 sur 12 résultats pour « hanlie retief »
Skip side bar filters
  • Byleveld

    dossier of a serial sleuth

    par Hanlie Retief ...
    Former Brigadier Piet Byleveld is recognised worldwide as one of the best detectives of our time. If you commit murder and Piet Byl is called in, your place in jail is booked. If you harmed children anf he's on your case, you’ve sealed your own fate. And if you’re a serial killer on the loose, he will not stop before you are behind bars. This book reopens the dockets of numerous murders that this ... En savoir plus

    $14.99 CAD

  • Byleveld

    dossier van 'n baasspeurder

    par Hanlie Retief ...
    Oudbrigadier Piet Byleveld word wêreldwyd gereken as een van die beste speurders van ons tyd. As jy moord pleeg en Piet Byl word ingeroep, is jou plek in die tronk bespreek. As jy kinders leed aandoen, het jy jou eie lot verseël. En is jy 'n reeksmoordenaar, sal hy nie stop voor hy jou agter tralies het nie. In hierdie boek word die dossiere van talle moorde wat hierdie gentleman-speurder oor ... En savoir plus

    $14.99 CAD

  • Anton Goosen

    Liedjieboer

    par Hanlie Retief ...
    Ná 40 jaar se rock ’n roll in Afrikaans vertel die legendariese Anton Goosen nou sy volle verhaal, soos neergepen deur die bekroonde joernalis Hanlie Retief. Die vader van Afrikaanse rock skryf oor sy grootwordjare in die Vrystaat, sukses en roem, sy lewe op die langpad, die Musiek-en-Liriek-era, die hoogtepunte en teleurstellings langs die pad. Aangrypend, eerlik en vol humor: Dit is die lewe van ... En savoir plus

    $14.99 CAD

  • Anderkant uit: Stories oor trauma en hoop

    Stories oor trauma en hoop

    In Hanlie Retief se gereelde onderhoude in Rapport oorreed sy doodgewone én beroemde mense om hulle harte behoorlik oop te maak en hul geheime met lesers te deel. Anderkant uit is 'n versameling van onderhoude met dié mense wat trauma en teenspoed beleef het - van verslawing, misdaad en siekte tot verlies - en daarin geslaag het om weer op te staan. Die onderhoude word opgevolg deur 'n kort ... En savoir plus

    $14.99 CAD

Les lecteurs de ces romans ont aussi aimé

  • Bloedsusters

    par Ilse Salzwedel ...
    Crime-Scene Clean-up is 'n maatskappy wat aan twee vroue behoort, wat met opgeleide spanne regoor Suid-Afrika tonele van plaasmoorde, gesinsmoorde en selfs selfmoorde - met deernis en empatie - skoonmaak. Hier is hul storie ... ... En savoir plus

    $11.99 CAD

  • Kamphoer

    par Francois Smith ...
    Dit is die Eerste Wêreldoorlog. In ’n Britse militêre hospitaal staan Susan Nell voor die deur van een van die private sale. Op die deur is ’n enkele naam aangebring. Sy ken daardie naam. Sestien jaar tevore, in een van die Anglo-Boereoorlog se konsentrasiekampe, het daardie naam soos ’n liddietbom in haar lewe gebars. Sy lig haar hand om die deur oop te maak, maar dit bewe so dat sy die knop nie ... En savoir plus

    $15.99 CAD

  • Kopskoot

    Reeksmoordenaar, of wraak? Toe iemand Kaapstad se ses en vyftigjarige mans begin afmaai, is dít kaptein Kassie Kasselman se dilemma. Dit wil darem baie na ’n reeksmoordenaar lyk – almal dieselfde modus operandi, almal dieselfde ouderdom − maar Kassie is net nie oortuig nie . . . Boonop word hy aangesê om ’n skouspelagtige skilderyvervalsing te ondersoek, asof hy nie genoeg regte werk het nie. En ... En savoir plus

    $17.99 CAD

  • Trekdiere

    par Piet Du Plessis ...
    Die Afrikanervolk se geskiedenis is 'n roemryke geskiedenis. Dit is net jammer ons kinders leer nie meer van die geskiedenis nie. Hierdie boek is 'n poging om die Boerevolk se geskiedenis in een storieboek saam te vat. Volwassenes sowel as kinders sal die boek geniet, en daarna weer opnuut respek vir ons volk se geskiedenis hê. ... En savoir plus

    $4.99 CAD ou Gratuit avec Kobo Plus

  • Dubbelspel

    par Wilna Adriaanse ...
    Hulle is almal in die land. Die Italianers met hulle Mafia-verbintenisse, die Chinese triades, die Nigeriërs, die Russe, Koreane, Indiërs, die hele lot, en dan natuurlik nog die plaaslike ouens ook. Niemand is hier vir die land en die Kaap se natuurskoon nie. Hulle het nie sentiment oor ’n politieke bestel of ’n reënboognasie nie. Geld is die enigste god wat aanbid word. Toe Ellie McKenna instem ... En savoir plus

    $18.99 CAD

  • Die Bybel (1983-vertaling)

    Die volledige Afrikaans 1983-vertaling e-Bybel met kruisverwysings, voetnote, woordelys en leservriendelike navigasie. ... En savoir plus

    $9.59 CAD

  • Draaipunt

    'N Ware Verhaal Van Liefde Oorvloedig

    Die skrywer is n normale Suid- Afrikaanse vader en eggenoot met n beroep wat hy nie met sy gesin gedeel het nie. Van kind, na soldaat, na boer, na sakeman, na Polisie beampte. Hy begin die verhaal by sy kindsbeen dae waartydens ons nie altyd weet hoekom en waarom dinge so gebeur nie. Die gebeure hierin vervat beskryf dit. Draaipunt neem jou op n bospaatjie waarlangs jy die sal begryp. Dit leer en ... En savoir plus

    $8.99 CAD

  • Die blou van onthou

    In die skemer van haar lewe kry Colette Cronjé ’n brief van 'n lank vermiste familielid. Dit kom uit Portugal en dit dwing haar om alles te onthou wat sy 'n leeftyd lank probeer vergeet het. Want wat 'n halwe eeu gelede in Portugal gebeur het, het haar eie lewe asook dié van die volgende twee geslagte onherroeplik verander. Haar dogter, Nandi, se verset teen haar ouers en haar afkoms is so ... En savoir plus

    $18.99 CAD