Skip to main content

Panier

Vous profitez des avantages réservés aux VIP !

Article(s) non disponible(s) à la vente
Veuillez vérifier votre panier. Vous pouvez supprimer le ou les articles qui ne sont pas disponibles maintenant ou nous les supprimerons automatiquement au moment du règlement de la commande.
articlesarticle
articlesarticle

Recommandé pour vous

Loading...
  • The Girl From the Train

    par Irma Joubert ...
    Six-year-old Gretl Schmidt is on a train bound for Auschwitz. Jakób Kowalski is planting a bomb on the tracks.As World War II draws to a close, Jakób fights with the Polish resistance against the crushing forces of Germany and Russia. They intend to destroy a German troop transport, but Gretl’s unscheduled train reaches the bomb first.Gretl is the only survivor. Though spared from the ... En savoir plus

    $13.99 CAD

  • Mentje - Kind van die Pas-Opkamp

    par Irma Joubert ...
    Sy is so verskriklik eensaam. So verskriklik bang. Haar hart is verskriklik stukkend. Mentje, 'n nederlandse oorlogswesie, beleef die Tweede Wereldoorlog in al sy genadeloosheid in 'n geheime kamp. Terselfdertyd sluit 'n Suid-Afrikaner by die Britse leer aan. Mentje red sy lewe by die slag van Arnhem. ... En savoir plus

    $19.99 CAD

  • The Crooked Path

    par Irma Joubert ...
    From the bestselling author of The Girl From the Train**, comes another compelling coming of age story of delayed love, loss, and reconciliation in WWII-era South Africa.**Lettie has always felt different from and overshadowed by the women around her– this friend is richer, that friend is more beautiful, those friends are closer. Still, she doesn’t let this hold her back. She works hard to apply ... En savoir plus

    $13.99 CAD

  • Veilige hawe

    par Irma Joubert ...
    Veilige hawe: twee van Irma Joubert se gewildste romanses in een bundel: Vonkpos vir die Hart en n Beskermengel vir Marlene . ... En savoir plus

    $16.99 CAD

  • Child of the River

    par Irma Joubert ...
    A timeless coming-of-age tale of heartbreak and triumph set in South Africa at the dawn of apartheid.Persomi is young, white, and poor, born the middle child of illiterate sharecroppers on the prosperous Fourie farm in the South African Bushveld. Persomi’s world is extraordinarily small. She has never been to the local village and spends her days absorbed in the rhythms of the natural world around ... En savoir plus

    $13.99 CAD

  • Tolbos

    par Irma Joubert ...
    Katrien is 'n student tydens die politieke woelinge en die Voelvry-toer wat Suid-Afrika in die tagtigerjare tref. En in die verre Pole het 'n jong man pas duur betaal vir sy sin vir geregtigheid. ... En savoir plus

    $19.19 CAD

  • Immer wes

    par Irma Joubert ...
    Hildegard, 'n Oos-Pruisiese adellike dogtertjie, beleef die Eerste en Tweede Wereldoorlog en die bloedigheid, die hongersnood en vlugtogte daartydens. Liefdeloosheid en onpersoonlikheid was haar deel. Maar daar was iemand, lank terug, 'n Duitswester. ... En savoir plus

    $19.19 CAD

  • Anderkant Pontenilo

    par Irma Joubert ...
    ’n Nuwe uitgawe van die geliefde roman, wenner van die ATKV-prys vir Liefdesromans. Die Tweede Wêreldoorlog verdeel die wêreld, dit skeur gesinne uitmekaar. Maar wanneer ’n Italiaanse krygsgevangene op die Fouries se Bosveldplaas ’n klipbrug oor die Nyl moet kom bou, ontmoet hy vir Klara en vind in haar ’n geesgenoot . . . ... En savoir plus

    $16.99 CAD

  • Ver wink die suiderkruis

    par Irma Joubert ...
    Sy is ryk John Woodroffe se dogter, Bernard Neethling n myner in een van haar pa se myne. Dalk nog een van die armblankes wat Kate ondersoek. Hulle leef in twee wArelde, sonder n brug vir hul liefde. ... En savoir plus

    $16.99 CAD

  • Tuiskoms

    Stories oor die liefde

    par Irma Joubert ...
    In hierdie boek word ’n baie gewilde skrywer se lekkerlees-kortverhale vir die eerste keer byeengebring. Hier is ’n ryke verskeidenheid stories, onder meer oor geleenthede soos Kersfees, Vadersdag, ensovoorts, en liefde – in sy vele fasette uitgebeeld – is die gemene deler. In al die verhale is Irma Joubert se fyn waarnemingsvermoë merkbaar, asook haar intieme kennis van en deernis met haar ... En savoir plus

    $16.99 CAD

  • Kronkelpad

    par Irma Joubert ...
    ’n Deernisvolle roman oor die kronkelpaaie van die lewe en die liefde. Marco Romanelli, ’n Italianer wat in ’n konsentrasiekamp was, gaan woon in 1948 om gesondheidsredes in die Bosveld. Daar ontmoet hy vir dr. Lettie Viljoen. Die liefde blom tussen hulle . . . maar dan breek die polio-epidemie van die jare vyftig uit. ... En savoir plus

    $16.99 CAD

  • Na 'n plaas in Afrika

    par Irma Joubert ...
    'n Nuwe lewe wag op hom In 1939 bars die oorlogbom in Europa. Drie miljoen kinders word uit London ontruim na veiliger gebiede. Een van hulle is die sesjarige Charles Smith, op pad na 'n onbekende tante van sy pa in 'n klein dorpie in Skotland. By aunty Grace wag 'n nuwe lewe op hom. Aan die anderkant van Europa ruk die Duitse Sesde Leer op teen Rusland. Tussen die manskappe is die vurige majoor ... En savoir plus

    $19.99 CAD