Skip to main content

Panier

Vous profitez des avantages réservés aux VIP !

Article(s) non disponible(s) à la vente
Veuillez vérifier votre panier. Vous pouvez supprimer le ou les articles qui ne sont pas disponibles maintenant ou nous les supprimerons automatiquement au moment du règlement de la commande.
articlesarticle
articlesarticle

Recommandé pour vous

Loading...


Meilleures séries dans ce pays : Canada

1-12 sur 297 résultats pour « jaco jacobs »
Skip side bar filters
  • Die Groot Jaco Jacobs Storieboek

    par Jaco Jacobs ...
    Vir die eerste keer word vyf van Jaco Jacobs se gewilde kinderverhale saam in een waarde-vir-geld omnibus uitgegee! Geniet hierdie fantastiese verhale oor onbeskofte feetjies, 'n geheimsinnige meermin, 'n superheld-boetie, 'n baie stink poets en 'n klomp raserige dinosourusse! Die omnibus bevat: Pasop vir die feetjies; Borrels; Superboetie; Koebaai, Gorilla en Die probleem met dinosourusse. ... En savoir plus

    $11.99 CAD

  • Over een zombiefilm en gelukkige getallen

    par Jaco Jacobs ...
    Traduit par Tjalling Bos ...
    Iedereen denkt dat ik Drikus een bloedneus heb geslagen om die kip, maar dat is niet waar. Als de hond van de nieuwe buurjongen Martins kip doodbijt, klopt hij daar kwaad aan. Die eerste kennismaking loopt niet zo goed af… Maar dan ontdekt Martin dat zijn nieuwe buurjongen kanker heeft en bijna al zijn tijd in bed moet doorbrengen. Hij besluit Drikus te helpen zijn grootste wens te laten uitkomen: ... En savoir plus

    $16.99 CAD ou Gratuit avec Kobo Plus

  • Suurlemoen!

    par Jaco Jacobs ...
    Daar is n paar basiese reels wanneer jy jou eerste band begin a 1. Besluit vooraf watter soort musiek julle wil maak. 2. Neem jou tyd om lede vir jou band te kies. 3. Moenie op iemand in jou eie band verlief raak nie. Ons het al die reAls oortree a ... En savoir plus

    $10.99 CAD

  • Dinge Wat Ek Nie van Skape Geweet Het Nie

    par Jaco Jacobs ...
    Glo my, as jy op die ingewing van die oomblik 'n skaap by 'n kerkbasaar steel, sal jou lewe nooit weer dieselfde wees nie ... Luan se vakansieplanne is in hulle peetjie. In plaas daarvan dat hy by die huis gaan rondsit, PlayStation speel en saam met sy pelle kuier, moet hy Karoo toe gaan. Op 'n road trip. Saam met sy eksentrieke fotograaf-ouma wat 'n fotoboek oor windpompe wil publiseer. Dit is sy ... En savoir plus

    $10.99 CAD

  • Zackie Mostert Omnibus 1 (boek 1-5)

    par Jaco Jacobs ...
    Collections series Zackie Mostert Omnibus
    Vyf Zackie-avonture in een fantastiese omnibus! Granaatstraat is n straat nes enige ander straat. Wel, nie heeltemal nie. Dis immers die straat waarin Zackie Mostert woon. En waar Zackie is, is daar altyd volop pret, avontuur en kattekwaad! Kinders is versot op Zackie se skreeusnaakse avonture! Of hy nou kulkunsies doen, spoke jag, probeer om n superheld te word of n plan moet maak om uit die ... En savoir plus

    $10.99 CAD

  • Borrels

    par Jaco Jacobs ...
    Ontmoet vir Borrels! Sy is die nuwe meisie in Christo en Nelson se klas. Dit is nie net haar naam wat vreemd is nie ... Borrels dra skulpe in haar hare. Sy bring haar goudvis saam skool toe. En sy het 'n GROOT geheim ... Ontdek hoeveel pret dit kan wees as die nuwe meisie in jou klas 'n meermin is! 'n Verbeeldingryke storie met 'n bewaringstema, ideaal vir beginnerlesers. ... En savoir plus

    $7.69 CAD

  • Oor 'n motorfiets, 'n zombiefliek

    par Jaco Jacobs ...
    Martin Retief se hele lewe verander toe sy pa een middag stilhou om aandete te koop. Maar dan ontmoet Martin vir Drikus. Drikus wat aan 'n siekte ly en sy eie zombiefliek wil maak. Wat volg is 'n avontuur vol skouhoenders, skelms, mooi meisies, wiskunde, kammabloed en zombies. ... En savoir plus

    $10.99 CAD

  • Troetelgedrog

    par Jaco Jacobs ...
    Anita wil vreeslik graag 'n troeteldier he, maar haar ma hou vol dat troeteldiere stink, raserige, pestilensies is wat miljuisende kieme in 'n mens se huis indra en jou allerhande siektes gee. Haar ma het egter geen klagtes teen die elektroniese troeteldier wat Anita teen 'n winskoop raakloop in Mnr. Grinaker se winkel, Alles-en-nog-wat, nie. Wanneer die troeteldier begin aandring op insekgif vir ... En savoir plus

    $5.99 CAD

  • Een mooie dag om in een boom te klimmen

    par Jaco Jacobs ...
    Traduit par Tjalling Bos ...
    Ik heb geen blonde haren, blauwe ogen, getrainde spieren en zongebruinde huis zoals mijn oudste broer. En ik heb ook geen wipneus met sproeten en geen snoezig gezichtje zoals mijn kleine broertje. Niet dat ik zijn gezicht snoezig vind, maar oude dames schijnen dat wel te vinden - vlak voordat hij ze met een of andere truc overhaalt om hem hun geld te geven. Marnus voelt zich onzichtbaar tussen ... En savoir plus

    $16.99 CAD

  • Professor Fungus Omnibus 1

    par Jaco Jacobs ...
    Collections series Professor Fungus Omnibus
    Kom kuier saam met Bennie en Jenny in professor Fungus se laboratorium en maak van nader kennis met zombie-tamaties, 'n klomp vreesaanjaende visse, 'n skrikwekkende monster wat die Snotzilla genoem word ... en beleef 'n asemrowende miniatuur-avontuur. Vyf fantastiese Professor Fungus-stories in een boek! ... En savoir plus

    $12.99 CAD

  • Candyfloss

    par Jaco Jacobs ...
    Illustré par Stephen Wallace ...
    Being a ghost is not NEARLY as terrible as everyone thinks. Especially not when you’re haunting a big shopping mall. There are loads of cool stuff to do. At night Mia can chill out at the movies, level up at the games arcade, or try out all the latest fashion in the clothing stores. There are even a few other ghosts to keep her company. When Mia meets a regular girl who can actually see ghosts, it ... En savoir plus

    $11.09 CAD

  • Zackie Mostert slaan 'n ses

    par Jaco Jacobs ...
    Collections series Zackie Mostert
    Die krieketseisoen is hier! Zackie en Vincent sien baie uit na die krieketkliniek. Hulle gaan n hele week lank leer om soos kampioene te kolf, briljant te boul en fantasties veldwerk te doen! Maar Anton is vasbeslote om vanjaar die beste speler in die krieketspan te word. ... En savoir plus

    $8.99 CAD