Skip to main content

Panier

Vous profitez des avantages réservés aux VIP !

Article(s) non disponible(s) à la vente
Veuillez vérifier votre panier. Vous pouvez supprimer le ou les articles qui ne sont pas disponibles maintenant ou nous les supprimerons automatiquement au moment du règlement de la commande.
articlesarticle
articlesarticle

Recommandé pour vous

Loading...


« marie opperman »

1-12 sur 12 résultats pour « marie opperman »
Skip side bar filters
  • An Affair to Forget

    A True Story

    par Marie Opperman ...
    An Affair to Forget is the true story of how the author found out about her husband’s affair, her reaction to it, and how she eventually managed to find peace and acceptance. Although it is an account of her personal journey, many can identify with her experience: the disbelief and anger felt at the moment she discovers the message on her husband’s cellphone; the crazy and obsessed snooping ... En savoir plus

    $12.99 CAD

  • 'n Affair om te vergeet

    'n Ware Verhaal

    par Marie Opperman ...
    ’n Affair om te vergeet is die ware verhaal van hoe die skryfster van haar man se affair uitgevind het, haar reaksie daarop, en hoe sy uiteindelik daarin geslaag het om vrede en aanvaarding te vind. Hoewel dit ’n beskrywing van haar persoonlike reis is, sal baie mense hulle met haar ondervinding kan vereenselwig: haar ongeloof en woede toe sy die boodskap op haar man se selfoon kry; die ... En savoir plus

    $12.99 CAD

Les lecteurs de ces romans ont aussi aimé

  • Kamphoer

    par Francois Smith ...
    Dit is die Eerste Wêreldoorlog. In ’n Britse militêre hospitaal staan Susan Nell voor die deur van een van die private sale. Op die deur is ’n enkele naam aangebring. Sy ken daardie naam. Sestien jaar tevore, in een van die Anglo-Boereoorlog se konsentrasiekampe, het daardie naam soos ’n liddietbom in haar lewe gebars. Sy lig haar hand om die deur oop te maak, maar dit bewe so dat sy die knop nie ... En savoir plus

    $15.99 CAD

  • Woensdag

    ’n Ware verhaal van verkragting en vergifnis

    par Elsabet Louw ...
    Toe Elsabet Louw een Woensdagmiddag wreed verkrag is in die damestoilette by 'n winkelsentrum, het sy aanvanklik wat met haar gebeur het, ontken. Deur die verkragting bloot as 'n aanranding te beskryf, het sy haarself teen die wrede werklikheid beskerm. Toe sy uiteindelik die waarheid konfronteer, het Elsabet wraak gesweer ... Haar dag van vergelding, 'n Woensdag, was naby ... Woensdag is die ware ... En savoir plus

    $10.99 CAD

  • Ena Murray Speurverhale

    par Ena Murray ...
    Drie puik speur- en spanningsverhale: In Satan van Zimbabwe, Die man met die geel oë en Onrus op Oshakati is die geliefde Ena Murray op haar heel beste en sal lesers ure se tonekrul-plesier ervaar met verhale waarin liefde, misdaad en intrige die spilpunte is! Afrikaans se heel gewildste skrywer se verhale is tydloos. ... En savoir plus

    $15.99 CAD

  • Kopskoot

    Reeksmoordenaar, of wraak? Toe iemand Kaapstad se ses en vyftigjarige mans begin afmaai, is dít kaptein Kassie Kasselman se dilemma. Dit wil darem baie na ’n reeksmoordenaar lyk – almal dieselfde modus operandi, almal dieselfde ouderdom − maar Kassie is net nie oortuig nie . . . Boonop word hy aangesê om ’n skouspelagtige skilderyvervalsing te ondersoek, asof hy nie genoeg regte werk het nie. En ... En savoir plus

    $17.99 CAD

  • Ikarus

    par Deon Meyer ...
    Op 17 Desember spoel die lyk van Ernst Richter oop in die duine anderkant Parklands – dié Ernst Richter, berugte internet-entrepreneur, baas van die omstrede webwerf Alibi.co.za, wat ’n maand gelede so onverklaarbaar en sensasioneel verdwyn het. Selfs in normale omstandighede sou die Valke Bennie Griessel en Vaughn Cupido gesukkel het – by Alibi.co.za lieg almal soos tannetrekkers. Maar die ... En savoir plus

    $18.99 CAD

  • Koms van die motman

    par Chris Karsten ...
    Elf jaar gelede is Ella Neser se pa amper noodlottig gewond. En nou, jare later, word die skuldige, Arthur Wilky, weens goeie gedrag op parool vrygelaat. Binne weke is daar egter nuwe moorde – en van die slagoffers is voormalige tronkmaats van Wilky. Ella kan nie begryp hoekom haar speurderkollegas nie die verbintenisse tussen die verskillende moorde raaksien nie. Wat van die motlyke wat telkens ... En savoir plus

    $15.99 CAD

  • Tuisland

    par Karin Brynard ...
    Kaptein Albertus Beeslaar het genoeg gehad van die platteland. Hy het pas sy bedanking ingedien, maar word vir een laaste sending die Kalahari in gestuur. Die dood van ’n San-leier en klagtes van polisiegeweld word sy missie.Op die rand van die Kgalagadi-oorgrenspark, waar die laaste afstammelinge van die Kalahari-San in ’n wildernis van sand en Kalahari-leeus woon, loop hy hom in ’n bynes vas. ... En savoir plus

    $18.99 CAD

  • Witwatersrand

    par Wilbur Smith ...
    Op ’n kontinent wat ongelooflike rykdom verberg, aanskou Sean Courtney en sy tweelingbroer, Garrick, die eerste lewenslig. Die sorgelose lewe op hul pa se plaas in Natal word egter wreed onderbreek wanneer geweld, begeerte en die noodlot Sean wegruk van alles wat bekend is. Op die Witwatersrand, waar goud pas ontdek is, moet Sean sy pad oopveg na sukses. In die tog om sy fortuin te maak, bou hy ... En savoir plus

    $17.99 CAD

  • Skrapnel

    par Irma Venter ...
    Die tweede boek in Venter se S-reeks. Alex Derksen verdwyn terwyl hy ’n storie oor ’n mynsindikaat dek. Sarah, Alex se kuberkraker-vriendin, volg Ranna Abramson se spoor na Indië, waar sy skuil van die gereg. Volgens Sarah is Ranna die enigste een wat Alex kan help. Maar hoe hou die dood van Ranna se pa jare gelede verband met Alex se verdwyning? Iewers in Ranna se herinneringe lê die leidraad om ... En savoir plus

    $14.99 CAD

  • Valsrivier

    par Dominique Botha ...
    “Jy is te naby aan die water,” fluister Paul. “Babers slaap in die modder. Hulle sal wakker word as jy op hulle trap.”Paul en Dominique se sorgelose kinderdae op ’n Vrystaatse plaas is vir ewig verby wanneer hul ouers se linkse politiek die skoollewe op die dorp ontmoontlik maak. Hulle word weggestuur na kosskole in Natal. Paul is ’n belowende jong digter, sy suster sy vertroueling. Maar Paul is ... En savoir plus

    $14.29 CAD