Skip to main content

Carrito de compra

¡Obtienes el tratamiento VIP!

Artículos no disponibles para compra.
Por favor revisa tu carrito. Puedes eliminar los artículos no disponibles ahora o los eliminaremos nosotros automáticamente al momento de pagar.
artículosartículo
artículosartículo

Recomendado para ti

Loading...
  • Weirdbook #47

    Weirdbook #47 offers a captivating journey into the realms of fantasy and horror, featuring a diverse collection of stories from acclaimed authors such as David C. Smith, Adrian Cole, and Cynthia Ward. This issue includes Schweitzer's ... Leer más

    $3.99 USD o gratis con Kobo Plus

  • Weirdbook #32

    Weirdbook #32 presents a selection of great fantasy and horror tales by current and upcoming masters of the genre. Included are:Childhood's Dread, by Taye CarrolThe Other Neighbors, by Daniel DavisRare Air, by Mark SladeThe Children, by J.E. ÁlamoThe Radiant Boy, by Kevin WetmoreThe Whisperer in the Woods, by Peter SchranzSweet Oblivion, by Andrew DarlingtonAn Unsolicited Lucidity, by Lee Clark ... Leer más

    $3.99 USD

  • JOP - Lê nie heeldag net in die bed nie.

    Waar die Pad Hom Vat, Wag Gevaar en Passie.

    JOP - LE NIE HEELDAG IN DIE BED NIEHierdie e-boek, "Jop - Lê nie heeldag in die bed nie", is die tweede e-boek wat geskryf is deur Chris Opperman.Jop is 'n alleenloper wat besluit het hy gaan die land vol toer op soek na aksie en avontuur. Saam met sy getroue ou Toyota motortjie pak hy toe die lang tog aan en gaan besoek hy allerhande interessante plekke langs die pad. Natuurlik gaan alles nooit ... Leer más

    $2.99 USD o gratis con Kobo Plus

  • An Affair to Forget

    A True Story

    An Affair to Forget is the true story of how the author found out about her husband’s affair, her reaction to it, and how she eventually managed to find peace and acceptance. Although it is an account of her personal journey, many can identify with her experience: the disbelief and anger felt at the moment she discovers the message on her husband’s cellphone; the crazy and obsessed snooping ... Leer más

    $9.99 USD

  • Net vier dae om te lewe!

    'n Versameling Afrikaanse stoepstories oor die lewe se humor, hartseer en onverwagse draaie.

    NET VIER DAE OM TE LEWE!Hierdie e-boek is geskryf deur Chris Opperman op sy tagtigjarige ouderdom en is die eerste boek wat hy skryf.Elkeen van ons het unieke stories om te vertel, van wat alles in ons lewe gebeur het en die tragiese daarvan is dat bitter min van ons die stories vasvang op swart en wit, vir ons nageslagte om te lees en te geniet. Wanneer die dood op die drumpel van jou deur kom ... Leer más

    $2.99 USD o gratis con Kobo Plus

  • The Notification of Emotion

    de G.Z. Opperman ...
    The Notification of Emotion is a bold exploration of human emotion, inner control, and the art of self-mastery in a world full of noise.In this groundbreaking book, G.Z.O. presents a powerful idea: emotions are not commands — they are simply notifications from the mind. With clarity and honesty, he shows how to recognize emotions without becoming a prisoner to them, blending ancient philosophy, ... Leer más

    $7.00 USD o gratis con Kobo Plus

  • Dolosse

    de D.J. Opperman ...
    Dolosse is ʼn losser versameling verse, al is die “dolos”-motief in die betekenis van beskawingsreste of simbole van ʼn verlede en voortekens van ʼn dikwels somber en uitsiglose toekoms ʼn dominerende faktor in die bundel. Die verse het dikwels Europese reisindrukke of die wêreld van Franskraal as agtergrond, maar die basiese problematiek word gekonsentreer op die noodlotsgang van die Afrikanervolk, ... Leer más

    $9.99 USD

  • Komas uit 'n bamboesstok

    de D.J. Opperman ...
    Komas uit ʼn bamboesstok (1979) is geskryf na ʼn ernstige lewersiekte en werk met ʼn hele aantal bekende temas van vroeër, maar deur die besondere verbinding wat bulle met mekaar aangaan, verskyn hulle dikwels in ʼn verrassend-nuwe gedaante. Die motiewe van aftakeling en siekte, beperktheid van menslike lewe en besit, word hier dikwels op ʼn geestige wyse met die gebruik van satire, hekeling, selfspot ... Leer más

    $9.99 USD

  • Blom en baaierd

    de D.J. Opperman ...
    Met Blom en baaierd (1956) bou Opperman deur die reeksstruktuur, parallelismes, sirkulering van simbool en beeld en tipografiese rangskikking ʼn hegte bundeleenheid op. In hierdie bundeleenheid verteenwoordig “Oud-digter” en “Paddas” onderskeidelik futiliteit en die bose teenoor sinvolheid en die goeie. Al die gedigte tot “Nagwag” staan in die teken van die Suid-Afrikaanse “kleur”-aktualiteit, ... Leer más

    $9.99 USD

  • Periandros van Korinthe

    de D.J. Opperman ...
    Die drama handel oor die lewe van die Griekse digter-staatsman Periandros (627-585 v.C.), die alleenheeser van Korinthe, wat sy groot droom probeer verwesenlik: om Korinthe ’n wêreldstad te maak. ... Leer más

    $9.99 USD

  • Joernaal van Jorik

    de D.J. Opperman ...
    Joernaal van Jorik (1949), is ʼn vyfdelige epiese gedig in kwatryne met gekruiste rym. Die gedig handel oor die geskiedenis van Jorik (ʼn naam wat saamgestel is uit die digter se voorname Diederik Johannes) wat tydens die Tweede Wêreldoorlog in ʼn duikboot as spioen in Kaapstad aankom. Hy leer die land en sy mense, sy verskeidenheid landskappe en kontraste ken en raak verstrik in die politieke ... Leer más

    $9.99 USD

  • Kuns-mis

    de D.J. Opperman ...
    Kuns-mis (1964) is ʼn versameling “oorskietverse” wat “die kuns mis”, maar terselfdertyd bemesting is vir latere werk. Dit bevat gedigte wat satiries of hekelend kommentaar lewer op literêre en ander aktualiteite en waarin dikwels gebruik gemaak word van woordspelings, teleskoperings van verskillende woorde in mekaar, dubbelsinnighede en besondere tipografiese rangskikkings. – J C Kannemeyer ... Leer más

    $9.99 USD