Skip to main content

Panier

Vous profitez des avantages réservés aux VIP !

Article(s) non disponible(s) à la vente
Veuillez vérifier votre panier. Vous pouvez supprimer le ou les articles qui ne sont pas disponibles maintenant ou nous les supprimerons automatiquement au moment du règlement de la commande.
articlesarticle
articlesarticle

Recommandé pour vous

Loading...


Die Buys-tweeling Série de Livres électroniques

1-5 sur 5 résultats
Skip side bar filters
  • 'n Spook in die skool

    par Anna Emm ...
    Collections Livre 1 - Die Buys-tweeling
    Geskik vir 9-14 jariges.Ontmoet vir Ben en Klara Buys. Hulle is in Graad 7 in Laerskool Kruinenberg, maar in hulle vrye tyd is hulle privaatspeurders! Wanneer daar gerugte van 'n spook in die skool se gange die rondte begin doen, besluit Ben en Klara om ondersoek in te stel... ... En savoir plus

    $4.11 CAD ou Gratuit avec Kobo Plus

  • Die seerower se skat

    par Anna Emm ...
    Collections Livre 2 - Die Buys-tweeling
    Geskik vir 9-14 jariges.Wanneer Klara Buys 'n verweerde ou skatkaart ontdek, lees sy en Ben 'n bietjie op oor die seerowers wat jare gelede hulle skatte in Kruinendal se grond kom begrawe het. Die tweeling besluit om die skat te gaan soek, en beland in nog 'n spannende avontuur... ... En savoir plus

    $4.11 CAD ou Gratuit avec Kobo Plus

  • Die gesteelde diamante

    par Anna Emm ...
    Collections Livre 3 - Die Buys-tweeling
    Geskik vir 9-14 jariges.Miljoene rande se diamante word uit Kruinendal se bank gesteel, en die polisie roep die Buys-tweeling se hulp in om die raaisel op te los. Die hoofverdagte is 'n onderwyser by Laerskool Kruinendal, en Ben en Klara moet 'n fyn ogie oor hom hou... ... En savoir plus

    $4.11 CAD ou Gratuit avec Kobo Plus

Les lecteurs de ces romans ont aussi aimé

  • Die verdwyning van Meneer Malan

    par Anna Emm ...
    Collections Livre 2 - Alexie Mol
    Geskik vir 9-14 jariges.Ontmoet vir Alexie Mol. Sy is nie soos ander kinders nie. Haar pa is 'n uitvinder en haar ma is 'n kunstenaar, wat beteken dat dinge in hulle huis maar meestal 'n bietjie … weird raak.Alexie is baie trots daarop dat sy gekies is as die redaktrise van die skoolkoerant, want dit is haar droom om eendag 'n beroemde joernalis te word. Wanneer sy werk aan 'n storie oor die nuwe ... En savoir plus

    $4.11 CAD ou Gratuit avec Kobo Plus

  • 'n Spook in die biblioteek

    par Anna Emm ...
    Collections Livre 1 - Alexie Mol
    Geskik vir 9-14 jariges.Ontmoet vir Alexie Mol. Sy is nie soos ander kinders nie. Haar pa is 'n uitvinder en haar ma is 'n kunstenaar, wat beteken dat dinge in hulle huis maar meestal 'n bietjie … weird raak.Alexie droom daarvan om eendag 'n beroemde joernalis te word, maar vir nou is sy 'n verslaggewer vir die skoolkoerant. Wanneer sy gevra word om 'n storie te doen oor Meneer Binneman se ... En savoir plus

    $4.11 CAD ou Gratuit avec Kobo Plus