Skip to main content

Carrito de compra

¡Obtienes el tratamiento VIP!

Artículos no disponibles para compra.
Por favor revisa tu carrito. Puedes eliminar los artículos no disponibles ahora o los eliminaremos nosotros automáticamente al momento de pagar.
artículosartículo
artículosartículo

Recomendado para ti

Loading...
  • Veearts-vriende 1: Tania en die towerfluitjie

    Ilustraciones de Rico Schacherl ...
    Tania wil graag haar skoolhoof beïndruk, maar met ’n familie soos hare gaan dit meer as ’n A-gemiddeld vat! Gelukkig is die hondekompetisie om die draai en Tania het haar planne agtermekaar. Vlooie, haar energieke, rowwe, wasgoed-stelende hond sal die Gehoorsaamste Hond in die kompetisie wees. Maar daarvoor moet sy dokter Katzenellenbogen se Towerfluitjie in die hande kry; dis nou as sy vir Bieber ... Leer más

    $8.56 USD

  • Veearts-vriende 2: Tania en die perdry-kompetisie

    Ilustraciones de Rico Schacherl ...
    Series Libro 2 - Veearts-vriende
    ’n Pragtige perd, Oreo, is te koop en Tania het reeds haar hart op hom verloor. Maar die tyd is besig om uit te loop en dit lyk asof die neus-in-die-lug nuwe meisie, Shardonnay, ‘n aanbod op Oreo gaan maak nog voordat Tania genoeg geld kan bymekaarskraap. Haar ma kan haar nie help nie, want die laaste ding wat hulle nou kan bekostig is ’n perd. Intussen verdwyn die professor se onderbroeke nog ... Leer más

    $8.56 USD

  • Liefde is nie tjoklits nie

    Eerste liefde 5

    de Helen Brain ...
    Wat maak ’n meisie wanneer sy die eerste keer in haar lewe verlief is? Op ’n ou met oë so donker soos Bel-giese tjoklits? ’n Ou met ’n tergende lag en seesout op sy lippe? ’n Droomou soos Scott . . . Hoe vang jy hom? Dít is Tamara se probleem. En dit sou geen probleem gewees het as dit nie vir Jasmin was nie. Jasmin met die designer-klere wat altyd haar sin kry. Jasmin wat net een doel voor oë het ... Leer más

    $7.85 USD

  • Prinses Talia en die draak

    de Helen Brain ...
    Ilustraciones de Vian Oelofsen ...
    Prinses Talia is almal se heldin toe sy op ’n baie ordentlike, maar slim manier van die kwaai draak op die paleis se dak ontslae raak. Maar hoekom het die draak nou juis dáár geland? En waarom het hy geweier om weg te gaan? Lees hierdie oulike, prettige storie en vind self uit – en leer sommer ’n paar interessante nuwe woorde by. ... Leer más

    $7.85 USD

  • My hart klop muffins

    de Helen Brain ...
    Series series Eerste liefde
    Katrina is moeg vir vervelige mense, moeg vir ’n vervelige lewe, moeg vir haar outydse naam. Sy is Kat . . . en Kat is sexy, suave en gesofistikeerd. Net jammer haar lewe bly so gewoon en saai. Naweke werk sy en Van Aardt op die kunsmark en by die skool het sy te doen met irriterende mense soos Marlé Groenewald, die girl met die supergroot boobs. Tot hý op die toneel verskyn. Hý met die ... Leer más

    $7.85 USD