Skip to main content

Carrito de compra

¡Obtienes el tratamiento VIP!

Artículos no disponibles para compra.
Por favor revisa tu carrito. Puedes eliminar los artículos no disponibles ahora o los eliminaremos nosotros automáticamente al momento de pagar.
artículosartículo
artículosartículo

Recomendado para ti

Loading...
  • Stink sokkies

    de Jaco Jacobs ...
    Ilustraciones de Patrick Latimer ...
    Ben het ’n probleem. ’n Stink probleem.Hy het net een paar sokkies vir die skoolkamp ingepak … en dit ruik kort voor lank aaklig!Van die kinders op die kamp begin hom terg.Gelukkig het sy beste maat ’n briljante plan … ... Leer más

    $4.99 USD

  • Net nie 'n hond nie

    de Jaco Jacobs ...
    Ilustraciones de Patrick Latimer ...
    Wim se verjaardag is om die draai … en hy weet presies wat hy wil hê! ’n Hond! Maar ongelukkig het sy ma en pa ander planne. Hulle reken ’n hond raas te veel, hulle mors te veel en hulle is te veel werk. So, wat gaan Wim vir sy verjaardag vra? ’n Elektriese kitaar? ’n Troetel-luislang? ’n Motorfiets? Of het hy dalk ’n ander slim plan om sy ma en pa van plan te laat verander …?Wim se ... Leer más

    $5.99 USD

  • Minki se avontuurkamp

    Boek 4

    de Jaco Jacobs ...
    Ilustraciones de Tumi K. Steyn ...
    Series Libro 4 - Minki
    Minki en haar maats sien al weke lank uit na die skool se avontuurkamp. Hulle gaan in die bos kampeer, swem, kampvuuraande hou en in tente slaap. Boonop is daar allerhande lekker uitdagings waaraan hulle kan deelneem. Dit klink na vet pret! Maar Danika is vasbeslote om weer dinge vir Minki-hulle so goor as moontlik te maak. Sy besluit dat haar span as die Kampkampioene gekroon gaan word en dat ... Leer más

    $4.99 USD

  • CAPS Perfek

    CAPS

    de Jaco Jacobs ...
    Blonde hare Helderblou o 'n Skitterwit glimlag Natasja is perfek. Dit besef Jak die oomblik toe sy by die klas se deur instap. Maar hy is net 'n doodgewone ou. Hoe kan hy die mooiste meisie in die skool se aandag trek? Julia, sy beste vriendin, het 'n plan Agterin die KABV-goedgekeurde skooluitgawe van hierdie gewilde boek verskyn opsommings, opwindende, uitdagende pre- en postlees-aktiwiteite en ... Leer más

    $6.99 USD

  • Professor Fungus Omnibus 1

    de Jaco Jacobs ...
    Series series Professor Fungus Omnibus
    Kom kuier saam met Bennie en Jenny in professor Fungus se laboratorium en maak van nader kennis met zombie-tamaties, 'n klomp vreesaanjaende visse, 'n skrikwekkende monster wat die Snotzilla genoem word ... en beleef 'n asemrowende miniatuur-avontuur. Vyf fantastiese Professor Fungus-stories in een boek! ... Leer más

    $10.99 USD

  • Perfek

    de Jaco Jacobs ...
    Blonde hare ... Helderblou oe ... 'n Skitterwit glimlag ... Natasja is perfek. Dit besef Jak die oomblik toe sy by die klas se deur instap. Maar hy is net 'n doodgewone ou. Hoe kan hy die mooiste meisie in die skool se aandag trek? Julia, sy beste vriendin, het 'n plan ... ... Leer más

    $7.99 USD

  • My ouma is 'n rock-ster

    de Jaco Jacobs ...
    Rikus se ouma is die hoofsanger van die gewilde rockgroep, OUMA! Sy is op die voorblaaie van koerante en tydskrifte, en gaan na partytjies toe saam met die staatspresident. Sy het selfs haar hare grasgroen gekleur en 'n rooi sportmotor aangeskaf! Dit is egter nie aldag maklik om die beroemdste ouma in die land te he nie, soos wat Rikus uitvind toe 'n skurk probeer om sy ouma te ontvoer... ... Leer más

    $7.99 USD

  • Oupa Zombie

    de Jaco Jacobs ...
    Alex se oupa het grys hare, dra valstande en kyk graag na reis-programme op TV. Maar op ’n dag raak hy skielik mal oor … BREIIINNNSSS! Dit is duidelik dat Oupa besig is om in ’n zombie te verander. As Alex hom van dr. Zuurman en die zombiepolisie wil red, gaan hy ’n paar briljante planne, goeie vriende en hope broccoli nodig hê. En miskien kan hulle op die koop toe ook hulle droom bewaarheid om ... Leer más

    $7.99 USD

  • Suurlemoen!

    de Jaco Jacobs ...
    Daar is n paar basiese reels wanneer jy jou eerste band begin a 1. Besluit vooraf watter soort musiek julle wil maak. 2. Neem jou tyd om lede vir jou band te kies. 3. Moenie op iemand in jou eie band verlief raak nie. Ons het al die reAls oortree a ... Leer más

    $9.99 USD

  • 13 Spookstories

    de Jaco Jacobs ...
    Glo jy in spoke? Is daar regtig allerlei bangmaakgoed wat in die nag rondloop? Maak dig toe die gordyne, klim in jou bed, trek die duvet styf om jou skouers ... en laat die 13 stories in hierdie boek jou koue rillings gee! ... Leer más

    $8.99 USD

  • Dinge Wat Ek Nie van Skape Geweet Het Nie

    de Jaco Jacobs ...
    Glo my, as jy op die ingewing van die oomblik 'n skaap by 'n kerkbasaar steel, sal jou lewe nooit weer dieselfde wees nie ... Luan se vakansieplanne is in hulle peetjie. In plaas daarvan dat hy by die huis gaan rondsit, PlayStation speel en saam met sy pelle kuier, moet hy Karoo toe gaan. Op 'n road trip. Saam met sy eksentrieke fotograaf-ouma wat 'n fotoboek oor windpompe wil publiseer. Dit is sy ... Leer más

    $9.99 USD

  • Ek Wil Nou Nie Snaaks Wees Nie

    en ander skaterlag rympies

    de Jaco Jacobs ...
    Wat sal gebeur as jy die skoolhoof kielie?Kan jy die alfabet van A tot Z burp?Kruip daar ’n wurm in hierdie boek weg?Waarom is dit ’n slegte idee om jou toonnaels te kou?Wat is die moeilikste vraag op aarde? Die antwoorde op al hierdie vrae is in hierdie SKREEUSNAAKSE rympieboek uit die pen van Jaco Jacobs! Meer as 60 rympies wat gewaarborg is om jou lagspiere hope oefening te gee. Briljant vir ... Leer más

    $7.99 USD